BayDream Family Holiday Home
Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 550R1 785 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
BayDream Holiday Home is in Outeniqua Strand naby Groot Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n deur na die patio. Die tweede badkamer het 'n stort, hoekbad en wasbak, en daar is 'n aparte toilet met 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met Openview. Daar is 'n DStv-koppelpunt as gaste hul eie dekodeerder wil saambring. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook beperkte WiFi-toegang geniet wat deur die gas aangevul kan word.
Die eiendom spog met see-uitsigte vanaf die sitkamer, patio, kombuis en hoofslaapkamer.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis en onderdakparkeerplek waar 3 ekstra voertuie kan parkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink BayDream Family Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Outeniqua Strand Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang