Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BayDream Family Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1400 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg. Linne word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die instansie nie besprekings aanvaar wat op Sondae wil inklok nie.

Die uitkloktyd is streng om 10:00 op die vertrekdatum. Dit gee genoeg tyd om die huis skoon te maak vir volgende gaste. Indien gaste nie die huis verlaat teen 10:00 nie sal 'n boete van R750 gehef word en van die deposito afgetrek word.

Indien gaste tot 12:00 op die vertrekdatum bly sal R750 en die daaglikse fooi vir die maksimum aantal gaste wat in die huis kan bly vir daardie dag gehef word. Dit sal van gaste se deposito afgetrek word.

Indien iets op die inventarislys met aankoms vermis of beskadig is, insluitend blindings, kasdeure, skarniere, sleutels, slotte, vensters, bedlampies, muurproppe, WiFi router, ens. moet gaste asb. die gashere dadelik in kennis stel sodat dit onmiddellik herstel of vervang kan word. Indien dit nie dadelik aangemeld word nie sal die gaste wat op daardie stadium in die huis bly aanspreeklik wees vir die herstel of vervanging daarvan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 450
R2 450 R1 715
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 715
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R2 450 R1 715
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236238c8f3d9674c99d38662e5a6bd05a4f6062f61dea1818a23b6e09e374a0287a9fc24077f09d9c163c1b7259b2378e5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 715 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.048508957965 22.292393795901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang