Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayit Elohim

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Lekker knus plekkie vir wegbreek. Vriendelike gasvrou en baie maklik om te bereik. Nie ver van sakekern, en tog baie veilig. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Cosy, satisfied, nice. Enjoyed ourselves; the place is child-friendly. The apartment has everything that you need, from pots to cutlery, and braai facilities. Beds are nice and cosy. The couch in the living area, wow! I would have loved to take it home, and the owner is very helpful. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavonia T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Homely and comfortable. Pleasant, very comfortable and affordable. Central, close to the workplace as well as the shopping mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia Hazel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A very enjoyable and comfortable stay. My sister and I enjoyed our stay at Bayit Elohim. Our hosts were very friendly and welcoming, while our accommodation was most comfortable. We found the location to be very convenient and close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bayit Elohim
Thank you, Felicia. It was a pleasure to have hosted you. We're looking forward to your next stay. Kind regards, Maggie & Hennie

Alicia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sien bostaande, alles was tiptops! So so geniet. Baie dankie aan Tannie en Oom vir hul warm, vriendelike ontvangs teenoor ons as gesin. Ons het elke oomblik by Bayit Elohim geniet, alles was so netjies en goed ingerig. Die rustigheid, nabyheid van plekke naby die plekkie het ons kort vakansie breek tops gemaak! Sal beslis weer Bayit Elohim besoek. Vriendelike groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bayit Elohim
Alicia, julle self is pragtige mense. Kan nie wag om julle weer te verwelkom nie. Groete, Maggie en Hennie

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netjiese plek, het alles wat jy nodig het. Rustige omgewing. Baie lekker - gasvrou baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phethile G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Pleasant, comfortable and peaceful. Maggie and her husband were spectacular hosts. We booked last minute on a Saturday afternoon, but they opened their home to us with warm hands. We had the privacy we needed in the peaceful and easy-to-locate area. Very comfortable beds, spacious bathroom and fully equipped kitchenette. We really were short of nothing during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon M
1 nag
4.8
Mei 2024

Heerlik gebly en geslaap. Is 'n baie oulike woonstel met al die nodige. Dit was baie netjies en voldoende gewees. Die 2e slaapkamer se spasie tussen die muur en bed is bietjie klein, maar perfek vir kinders. Die muffins wat in die kombuis gelos was, was 'n heerlike bonus. Al negatiewe punt is die feit dat die kar ongelukkig buite in die straat staan sonder enige heining.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Faith-filled. Homely atmosphere with excellent hosts. A wonderful break for families with young children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bayit Elohim
Thank you Anneli. Glad you enjoyed your stay.

Elaine B
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Very convenient spot at a reasonable price. Comfortable and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTc0NjNkLTY4NjQtNDc4YS1hNWYxLWFjYWZiZTk1Mjg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 2 Perlemoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415836196702 19.193329811096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang