Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baylight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ansa R
1 nag
5.0
Aug 2024

Oornag verblyf. Ek is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Die plek is goed ingerig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
1 nag
5.0
Okt 2023

Baie skoon en netjies met vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edré G
1 nag
4.6
Aug 2024

Gemaklik en pragtig. Veilig. Skoon en netjies. Wonderlike, gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erika P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Baie vriendelike. Skoon stil en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ornette D
1 nag
5.0
Jun 2022

Skoon en luuks. Baie dankie vir 'n ongelooflike aand se oornaggeriewe. Netjies, skoon en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie vriendelike kliëntediens. Was baie rustig en die tannie was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary R
1 nag
5.0
Nov 2021

Did not have to ask for anything, stay was as planned. Super! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Nice in the old town of Mossel Bay. Beautiful garden, helpful host. Offered to have the motorcycle park in their garage and even offered samples of plants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René S
1 nag
5.0
Mei 2021

Baie gasvry, en uiters behulpsaam en vriendelik. Cisca was so fantasties behulpsaam om my by die oogspesialis op te laai en weer te gaan aflaai. Het dit opreg waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Perfekte ligging en baie gemaklik. Vir ons bestemming was dit die perfekte ligging en die gasvrou en gasheer was baie bedagsaam en het seker gemaak ons is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francisca
Baylight Accommodation
Ons is baie bly julle het tuis gevoel. Sien julle hopelik gou weer. Hubert en Cisca

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f6f0915582eb28771ca93ad1d1dae824f05198ce50e3522712e895f80283900ed5f048415f4ba4fed5bcc96a2d279cbdd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 JB Muller Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.187521281577 22.144764402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang