Baylight Accommodation
Beskrywing
Kamer 1 het slaapplek vir 3 gaste en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n instapkas. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3, 'n TV met DStv, WiFi, verhit- en eetgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. 'n Waaier en 'n verwarmer word voorsien en die kamer lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Semi-selfsorg.
Huisreëls
Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien
Rook word op die stoep toegelaat.
Daar is 2 inwonende whippet-honde wat op die eiendom woon. Indien hulle pla kan ons hulle aan die anderkant van die huis toemaak. Moet asb. nie die honde voer nie.
Haaihokduik kan op versoek bespreek word.
Let asb. daarop dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n instapkas. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met DStv, WiFi, verhit- en eetgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. 'n Waaier en 'n verwarmer word voorsien en die kamer lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Semi-selfsorg.
Huisreëls
Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien
Rook word op die stoep toegelaat.
Daar is 2 inwonende whippet-honde wat op die eiendom woon. Indien hulle pla kan ons hulle aan die anderkant van die huis toemaak. Moet asb. nie die honde voer nie.
Haaihokduik kan op versoek bespreek word.
Let asb. daarop dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat in 'n dubbelbank omskep kan word. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n platskerm-TV met OpenView, WiFi, 'n waaier en 'n strykplank in. Daar is ook 'n stoep met tuinmeubels, sambreel en 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien
Rook word op die stoep toegelaat.
Daar is 2 inwonende whippet-honde wat op die eiendom woon. Indien hulle pla kan ons hulle aan die anderkant van die huis toemaak. Moet asb. nie die honde voer nie.
Haaihokduik kan op versoek bespreek word.
Let asb. daarop dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang