Bayview 305B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, 305B Bayview, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 375 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bayview 305B is 'n bekoorlike seefront-selfsorgwoonstel met 'n pragtige, panoramiese uitsig in die veilige Bayview-kompleks in Hermanus. Die kompleks is op die rotse geleë, het 'n pragtige tuin en spog met 'n uitsig oor die baai. Dit is ook lekker naby die middedorp, die gholfbaan en verskeie winkels en restaurante geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n privaat sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket is.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 17
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat, 305B Bayview, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, 305B Bayview, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang