Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marius D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ligging is onverbeterlik. Fantastiese ligging. Netjiese en gerieflike eenheid wat perfek is vir 2 mense. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfek. Was fantasties, baie dankie. Sal enige tyd weer daar wil kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing plek. Amazing plek, baie netjies. Mense is vriendelik, meer as genoeg parking, dis veilig en baie naby aan alles. Lekker braai en visvang op strand, mooi huis met trappe tot op strand. Sal enige tyd weer gaan en aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly, elke oomblik geniet. Lieflike verblyf, fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker ontspan met die see op die voorstoep. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies en in werkende toestand. Die maklike, vinnige toegang tot die strand was 'n groot vreugde. Die Oesterjie bied alles wat nodig is vir 'n gerieflike, veilige verblyf vir twee persone. Die eienaars het uit hul pad gegaan om te verseker dat alles glad verloop. Meer behulpsaam sal jy nie maklik kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo En Marli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sien sterre. Ja, dit was vir ons besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlot M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend en baie vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helanie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantasties. Was 'n heerlike kuier. Wonderlike gasvryheid en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties lekker = skoon en groen. Baie stil, privaat en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heaven on earth. Warm and friendly owner. Neat and clean accommodation. Breathtaking view! Long open safe shore to walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R860
R 860 R 738
per nag (plek vir 4)
Vanaf R860
R 860 R 738
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3800f5e850849e9190179ddad4f79151e9e384a013edd140608770acb9f4f0428da35451eb8dfbdeb2dd1f118a8953b8a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R737 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang