Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Seefront Akkommodasie

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayview Seefront Akkommodasie bied selfsorgverblyf op die strandfront in Bay View, Hartenbos en spog met 'n pragtige uitsig oor die baai.

Gaste kan tussen Die Dolfyntjie en Seemeeu-eenhede, elk met slaapplek vir 4 gaste, kies. Die eenhede beskik elk oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n stapelbed en die en suite-badkamers het elk 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, enkelplaat-gasstofie met 'n ketel, 'n mikrogolf, yskas en elektriese ketel toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Kookgeriewe wat met gas werk is beskikbaar wanneer daar kragonderbrekings is.

Die Oestertjie-eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bad en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket in.

WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket is beskikbaar in elk van die woonstelle.

Veilige parkeerplek word voorsien en die woonstelle het skadunet-parkering. Braaigeriewe is by al drie woonstelle beskikbaar. Gaste kan op die bankie sit en die uitsig geniet. Die trappe bied maklike toegang tot die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petre K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan met die see op die voorstoep. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies en in werkende toestand. Die maklike, vinnige toegang...
Sien meer
Des 2024
Christo En Marli V
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Ja, dit was vir ons besonders.
Nov 2024
Charlot M
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend en baie vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.
Nov 2024
Helanie C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Was 'n heerlike kuier. Wonderlike gasvryheid en pragtige uitsig.
Nov 2024
Anton N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties lekker = skoon en groen. Baie stil, privaat en gemaklik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview Seefront Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3800f5e850849e9190179ddad4f79151e9e384a013edd140608770acb9f4f0428da35451eb8dfbdeb2dd1f118a8953b8a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 4) 82 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang