Bayview Seefront Akkommodasie
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R860R688 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bayview Seefront Akkommodasie bied selfsorgverblyf op die strandfront in Bay View, Hartenbos en spog met 'n pragtige uitsig oor die baai.
Gaste kan tussen Die Dolfyntjie en Seemeeu-eenhede, elk met slaapplek vir 4 gaste, kies. Die eenhede beskik elk oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n stapelbed en die en suite-badkamers het elk 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, enkelplaat-gasstofie met 'n ketel, 'n mikrogolf, yskas en elektriese ketel toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Kookgeriewe wat met gas werk is beskikbaar wanneer daar kragonderbrekings is.
Die Oestertjie-eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bad en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket in.
WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket is beskikbaar in elk van die woonstelle.
Veilige parkeerplek word voorsien en die woonstelle het skadunet-parkering. Braaigeriewe is by al drie woonstelle beskikbaar. Gaste kan op die bankie sit en die uitsig geniet. Die trappe bied maklike toegang tot die strand.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Iné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview Seefront Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bay View Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Freddie Maraisstraat 5, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang