Beach House on 5th Avenue
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 7, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beach House on 5th Avenue is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Voëlklip, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n vakansie aan die kus vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien dit nie net see- en berguitsigte bied nie, maar ook 'n sprankelende swembad insluit.
Hierdie dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 2 gastetoilette. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie drie slaapkamers maak van die ander 2 badkamers gebruik. Die een badkamer het 'n stort en die ander het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n oopplan-eetarea met 'n kombuis op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale ontbyttoonbank met stoeltjies. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die waskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel en 'n ingeboude pizza-oond. Daar is 'n formele sitarea met 'n lessenaar op die boonste verdieping. Verder is daar ook 'n knus TV-area met gemaklike sitplek, asook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die boonste verdieping het 'n balkon met 'n etenstafel en die onderste verdieping lei na 'n groot stoep en tuinarea. Daar is nog 'n etenstafel op die stoep en die tuin het braaigeriewe en 'n sprankelende swembad. Die eiendom is binne stapafstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5de Laan 7, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach House on 5th Avenue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 7, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang