Beach Ruhls
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R3 330 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Ruhls is 'n bekoorlike dubbelverdieping-selfsorghuis op die strandfront in Dwarskersbos. Dit is ideaal vir gaste wat hou van die strand en uit die stad wil ontsnap.
Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, oond en wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met Netflix en WiFi. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en see-uitsig.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Beach Ruhls is naby winkels, restaurante en ander geriewe aan die Weskus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 110
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Ruhls het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 48, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap