Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Holiday Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Beachfront Holiday Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rene B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Excellent.

We had a very good stay. The apartment has good space. A good view. Really good spot in between restaurants. Near the surf beach, plus with teens.

Melanie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie T

Perfect.

Was perfect for what we needed. Great location and security.

Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Absolute enjoyable with no hassles.

Situated in a secure location, with the most spectacular view of the bay. The apartment is spacious and very clean with an enormous balcony where you can relax. From the time of collecting the keys, we felt on vacation. I would definitely recommend this accommodation. 5 stars all the way. Thank you.

Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Netjies, gemaklik en maklik.

Uitstekende plek en sal weer terugkom. Alles was skoon en het al die geriewe gehad om maklik te bly.

Heidi V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Super gemaklik en lekker.

Baie lekker gebly! Ongelooflike view! Baie netjies en ruim.

Liechen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liechen B

Wonderful.

Stay was great! Everything was top notch, the view, the place. Very comfortable and cosy.

Lesleen A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesleen A

Aangenaam. Die geld werd.

Baie netjiese en gerieflike woonstel. Uitsig is wonderlik. Om soggens jou slaapkamer se gordyne oop te skuif en die see te sien en branders te hoor is 'n wonderlike ervaring. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek, veral in die somer.

Rozanne F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne F

Gemaklik, gerieflik en goed geleë.

As jy hou van 'n besige strandvakansie en 'n asemrowende uitsig oor die see, sal die area perfek vir jou wees. Die winde is vreeslik sterk en waai die vuilgoed oral in die kompleks se swembad in. Die area se kultuur is pragtig, baie besig, maar naby baie aantreklike areas. Die woonstel was goed en gemaklik.

Levine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Levine S

Gerieflik en goeie.

Baie rustig en genietvol.

Rosy J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosy J

Baie lieflik en deur en deur die moeite werd.

Dit was 'n absolute plesier om daar te wees. Baie vriendelike diens. Ons sal definitief weer in die toekoms kom kuier. Waarde vir jou geld asook 'n baie skoon plek.

Madeneya B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeneya B

Beautiful beach view, quiet, relaxing, and excellent service.

Thank you for the excellent service, much appreciated and going the extra mile. The accommodation was nice and clean with a beautiful beach view. I will definitely make use of it again. It was a relaxing and quiet stay, and my family enjoyed their time. Thank you.

Olivia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia M

It is very neat and tidy.

We really enjoyed our stay. Nice and quiet with awesome views.

Noxolo N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo N

We enjoyed our stay.

The apartment is clean and spacious, but the was no dishwasher, and only one toilet paper per bathroom for the whole weekend, also it would be nice if they can add coffee and sugar just for welcoming their guest. Otherwise, everything is fine.

Neill I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill I

Baie netjies met die perfekte uitsig.

Perfekte vakansieplek met alles wat naby is of in loop afstand. Baie netjies en veilig met die mooiste see uitsig.

Shaaheen D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaaheen D

Incredibly convenient and relaxing .

The stay was amazing with my family. In terms of self-catering, I would say this apartment was the best I've stayed at; it had everything. The place was incredibly clean, very peaceful, and quiet even with the permanent residents in the complex. The view from the balcony was extremely amazing, especially the easy access straight from the main bedroom. I would only suggest extra toilet paper be supplied in the house as we ran out on the last night. Other than that, it was perfect and I would definitely recommend it to anyone looking for a relaxing getaway.

Ronel N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Beste plek vir heerlikste kuier en ontspan.

Woonstel het die heerlikste stoep wat uitkyk op die see. Jy kan net ontspan en die uitsig geniet of dit nou mooiweer of eendeweer is. Hier kan jy rus.

Leif F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leif F

10 different glasses of Coca-Cola standard.

Furniture is rather simple and not at that comfort you excpect for the price you pay. The TV is the same size as your pc.

Leslee-ann M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslee-ann M

Amazingly.

It was amazing to stay there.

Andre L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Fantastiese naweek. Asemrowende uitsig.

Netjies goed toegeruste eenheid. Veilig. Goeie kommunikasie met eienaars/toesighouer.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Waardeer dit. Groete, Bertena.

Beachfront Holiday Apartment
Mariaan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Heerlik.

Baie lekker gebly, woonstel was skoon en netjies en n pragtige see uitsig. Host was baie behulpsaam, baie dankie Belinda. Ons sal verseker weer kom kuier.

Aliwia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aliwia J

Wonderful view!

We had a wonderful time - the sea view from our bedside was such a blessed bonus and the fact that we had options of the pool or beach at our fingertips was awesome for the kids. Everything we needed was in the flat and our hostess was happy and friendly - will definitely be coming often as a couple or family vacation.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Thank you so much for your good review.

Beachfront Holiday Apartment
Wilhelmina K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina K

Wow ons naweek was onvergeetlik.

Ons het 'n hartlike verwelkoming gehad deur Aunty Miekie en kinders. Ruimte en 'n silwerskoon eenheid was gereed vir ons. Ons ontvangs was uit die boonste gestoeldes, ja waarlik, dis was wonderlik. My suster was skoon jaloers oor ons leefarea. My dogtertjie het gesê dat dit ons eie huis is so welkom het ons gevoel. Baie dankie aan die webblad, ons waardeer julle. Mag God jul seën. Ek sien uit na ons volgende bespreking, moet nog 'n datum soek. Ek het alreeds vir Beachfront Holiday Apartment aanbeveel aan my ander familie.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie review, waardeer dit opreg. Kom kuier weer.

Beachfront Holiday Apartment
Alicia H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Fantastiese verblyf!

Heerlik gebly op die see. Skoon en mooi verblyf! Perfekte ligging.

Fatima D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima D

First getaway in 24 years. Spacious apartment, Magnificent views. Accomodating owners & staff

As a family, we could never afford to go away for a weekend and we never felt the need to either. We were too busy just surviving on the Cape Flats. We received a windfall and decided on the spur of the moment to go away for three days. It was the best time we have ever had as a family. The apartment is fitted out so well that makes everything easy and comfortable. It is spacious and tidy and everything works! We were accommodated by the owners who gave some leeway because we needed to arrange transport. And Miekie, the housekeeper was just so perky and friendly and made us so comfortable with her welcoming us. The views of the beach especially the sunset really made us appreciate the beauty of the City we live in. We had meals on the balcony and even did our prayers in solace on the balcony. Our stay was truly heaven sent. It gave us space and time to review, re-assess and rejuvenate as a family. Thank you to all especially Bertena and Miekie.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. It is much appreciated. Regards Bertena

Beachfront Holiday Apartment
Enrico B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico B

Lekker gebly met wonderlike see-uitsig.

Dit is my tweede keer hier, weereens onsself geniet. Die woonstel is skoon, netjies en goed toegerus. Miekie, die dame wat my by die woonstel ontmoet het is nogsteeds so vriendelik soos laas. Dit was snaaks om die strand so leeg te sien, dit was stil, het nogal die ambience van mense wat hulle op die strand geniet gemis. Sal definitief weer hier bespreek.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Hi Enrico. Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Waardeer dit opreg. Dankie dat jy eenheid altyd in puik toestand agter laat. Groete Bertena

Beachfront Holiday Apartment
Sonnika C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnika C

Heerlike ontspanne wegbreek.

Woonstel is baie goed geleë, baie skoon en badkamers en kombuis is pragtig nuut en goed gemeubileer met alles wat jy mag nodig kry.

Chevon B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chevon B

2 night stay 31 Dec 2020 and 1st January 2021.

This was my second time staying at the apartment. I Booked again as I rated the place 5 stars the first time around as I had no issues. But this time was not as pleasant. I was very disappointed and embarrassed as my parents joined me this year. Firstly, the DStv did not work. Secondly, there were no towels in the bathrooms and not all doors could lock especially the en-stuite bathroom door. Thirdly, be warned the apartment is between permanent residence so you feel as though you are being watched all the time. A gentleman at apartment 2 followed us after we came back from the shops wanting to give me the rules to say that we are not allowed to have visitors. I explained to him that we are staying there and we have no visitors. To make things worse he did not believe me so he told my husband the same thing when my husband went to the braai area. I was aware about the visitors rule and I wont intentionally break the rule. This made us so uncomfortable that we decided not to use the pool facility and could not wait to get home. Before we left we cleaned the kitchen and packed things away that we used. To my surprise I received a message from the cleaning lady saying that the agent or owner was upset because the mats had crumbs and the floors were dirty. I was shocked. I am also in hospitality industry and have been at many places and never was this a issue. I have worked in the hotel industry for 8 years. I paid a cleaning fee. Was I expected to clean the place before I leave? No, absolutely not. I am very disappointed and disgusted by this. This place will never hear from me again.

Ingrid U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid U

Heerlike vakansie. Perfekte ligging. Lekker samesyn.

Sal beslis aanbeveel. Perfekte vakansiebestelling saam met ons hele uitgebreide gesin!

Herman C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C

Fantasties!

Ek is nie mal oor internetgebruik nie. So ek gaan jul diens en die verblyf by Beachfront opsom met een word – fantasties!

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Beste Herman. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Bertena

Beachfront Holiday Apartment
Carmen M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Wonderlik, geseënd en waardevol.

Dit was 'n wonderlike naweek. Een onvergeetlike naweek.

Enrico B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico B

Mooiste uitsig en ligging.

Baie vriendelike dame, Miekie het my ontvang en my sommer dadelik tuis laat voel. Baie rustig, die woonstel is veel groter as wat ek verwag het, jy raak soggens wakker met die geluid van die branders wat breek op die strand. Woonstel is goed toegerus met als wat ons nodig gehad het, selfs braairoosters word voorsien deur die kompleks. Sal definitief volgende keer weer daar oor bly.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Waardeer opreg. Hoop ons sien jul gou weer. Groete Bertena

Beachfront Holiday Apartment
Chevon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon B

Definitely a home away from home.

A family of 5 spent 2 nights at this specific apartment. It was absolutely perfect. We were welcomed by a lady with a warm heart named Miekie who kept in contact with us throughout our stay to make our stay enjoyable. The place is close to shops, opposite the beach, safe, secure parking and clean. The place is more than value for money and I would definitely recommend it 100 percent.

Marnus J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Baie mooi en netjies. Sal beslis weer kom kuier.

Miekie ook baie vriendelik en behulpsaam.

Pieter C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Dit was beslis een van die beste blyplekke waar ons nog was en ons het redelik wyd oorsee ook getoer.

Hierdie is 'n besondere netjiese en uiters goed toegeruste woonstel. Die uitsig kan geld nie koop nie. Die plasing en gerieflike parkering is van die beste. Besondere vermelding moet gemaak word van me Mieke Harold wat ons ontvang het ─ beslis 'n aanwins vir enige besigheid.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Beachfront Holiday Apartment
Hanlie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Verblyf was aangenaam.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. See-uitsigte was asemrowend. Baie dankie.

Kim D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

Luxury apartment in prime location.

Great facility with a friendly cleaning lady. Beautiful views and sounds of the ocean. Safe parking for rented cars and for visitors. Well maintained block with pool and laundry facilities.

Karin V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Heerlike goed ingerigte netjiese woonstel by goeie stapafstand vanaf uitstekende restaurante.

Heerlike sonnige woonstel. Goed geleë met mooi uitsig oor Valsbaai. Swemstrand oorkant die pad.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.

Groete
Bertena

Beachfront Holiday Apartment
Helena B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B

Uitsig op die strand oorkant die straat ideaal. Daar is ook swembad vir die wie nie in die see wil swem nie.

Lekker woonstel en gerieflik met hysbakke. Vir die somer maande sal 'n waaier in elke vertrek welkom wees.

Beachfront Holiday Apartment se terugvoer

Beste Helena,

Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit.

Groete
Bertena

Beachfront Holiday Apartment
Daniel M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Was baie gelukkig met die fasiliteite, uitsig en diens.

Fasiliteite is netjies en skoon. Uitsig was 'n bonus met eetplekke stapafstand. Sal beslis weer besoek.

Christal W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal W

Amazing.

Dis was soos 'n droom wat waar word. Om soggens wakker te word met die sing van die see was net onbeskryflik. Alhoewel ons eers 'n bietjie later in die woonstel kon in gaan as gevolg van die toestand wat die vorige huurders die plek gelos het was dit als die moeite werk. Ek sal definitief dit in die toekoms weer gebruik. Dankie.

Marietha S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha S

Gerieflik, netjies, skoon, naby als.

Die eenheid was baie gerieflik, skoon en netjies. Dit is naby als geleë. Die strand word gereeld skoongemaak en dit is baie veilig. Lekker gekuier.

Ernst F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst F

Ons het dit ten volle geniet. Baie dankie, ons sal beslis weer gebruik maak van die woonstel.

Baie goeie wooneenheid, sal dit beslis aanbeveel vir ander.

John D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Baie gerieflik geleë. Pragtige uitsig.

Dis meestal ou mense in die blok en hulle is baie nuuskierig. Binne vyf minute het iemand aan ons deur kom klop om te sê ons doen iets verkeerd.

Lydia D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Gerieflik en goed geleë.

Ons was verbaas om te sien hoe netjies en groot die woonstel was gegewe die prys. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit sal 'n baie lekker gesinsvakansieplek wees. Dankie vir die goeie vriendelike diens.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang