Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Holiday Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar word nie meer as 6 gaste by die braai- en swembadarea toegelaat nie.
Gaste moet met swemklere swem.
Geen musiek mag by die braai- en swembadarea gespeel word nie.
Kinders moet onder ouertoesig by die braai en swembad wees.
Geen fietse word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode, maar word wel op die balkon toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cap D'Azur, De Beers-weg 32, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang