Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwood Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ursula M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peaceful, lovely beach walks and close to the shops also. We received a very warm welcome from Noelene and she made sure we had everything we needed. The house is spacious and well equipped. We loved the jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miche P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great. Will definitely recommend. It was amazing, beautiful place and the host was an absolutely amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker! Dit was 'n ongelooflike mooi, volledige toegeruste huis om in te bly. Naby aan die see en winkels. Oom Herman wat ons ontvang het, is baie gaaf en vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit was lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Uitstekende plek vir familie wegbreuk. Baie gerieflik en ruim gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Teleurstellend agv geen warm water in die hoofslaapkamer nie! Dit is die ideale wegbreekplekkie. Dit sal net meer perfek wees as die hoofslaapkamer warm water het. Ons het 2 nagte daar geslaap en die bad asook stort se water was yskoud! Dit is genoem aan die kontakpersoon wat genoem het dat daar al 'n loodgieter was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 490
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marinerylaan, Fleur Park, Eenheid 42, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe173fa1799df17e8ef7b4decf051c0582ce36ad937671cb731487420905dca0026ed31af648935a67e8137c7d9ba18b20202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Faure Marine Drive Unit 42 Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.152268945827 18.861049864077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang