Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Air 1

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bradferd N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Besonders. Uitstekende gasvryheid met ontvangs asook dwarsdeur die verblyf oor die naweek. Plêkkie was netjies en skoon, asook die hot tub was skoon en reg vir gebruik oor die naweek. Defnitief perfek vir paartjies vir 'n naweek wegbreek. Baie dankie Chantelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valmare J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en ontspannend. Die buite dek met jacuzzi by Bel Air 1 is asemrowend en ontspannend. Dit was fantasties en lekker rustig, die plekkie is net reg vir 'n wegbreek met jou geliefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Fantasties! Wat 'n fantastiese plek om te bly en alle geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ja, ons het baie welkom, privaat en veilig gevoel. Ons was baie welkom ontvang. Die gasvrou was verskriklik vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Die geriewe tot ons beskikking was baie goed. Ons het baie lekker en gesellig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matthew Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R907
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R907
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenia-weg 12, Grabouw, Kaapstad, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dc01afeaceffd021866d7c57e0155f754834682b07ae6a491f73b9b25d4deea8961a8c5ee33d60e2ab7eadc646139f9df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Gardenia Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.152601995228 19.013470404211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang