Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Air 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die warmbad kan elke dag vanaf 14:00 tot 20:00 gebruik word.
Neem asb. kennis dat die temperatuur van die water afhang van die lug se temperatuur. Die warmbad is gestel na 30 grade, maar die lugtemperatuur kan dit affekteer.
Kinders word nie toegelaat nie.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R907
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R907
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R907
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenia-weg 12, Grabouw, Kaapstad, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dc01afeaceffd021866d7c57e0155f754834682b07ae6a491f73b9b25d4deea8961a8c5ee33d60e2ab7eadc646139f9df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Gardenia Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.152601995228 19.013470404211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang