Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beletage

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel met stoep
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed met hoë gehalte linne en duvets en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, 'n yskas/vrieskas en eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n privaat patio met 'n braai, gratis WiFi en volledige DStv in. Gratis lugversorging in die eenheid. Koel in die somer en warm en knus in die winter.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die verblyf is met aankoms betaalbaar.
Alle algemene kredietkaarte word aanvaar.
Kinders van alle ouderdomme is welkom by ons selfsorgwoonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel met balkon
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en badkamer met ’n stort. Die eenheid het 'n sit- en eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die verblyf is met aankoms betaalbaar.
Alle algemene kredietkaarte word aanvaar.
Kinders van alle ouderdomme is welkom by ons selfsorgwoonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Neem asseblief kennis dat die koningingrootte-bed in die oopplan-leefarea is wat afgeskerm is. Die een badkamer is en suite met die koningingrootte-bed. Die eenheid is toegerus met 'n oopplan-ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n lugbraaier. Dit bied 'n leef- en eetarea. Daar is 'n buitedek met sitplek onder 'n ou avokadoboom, asook 'n dagbedarea onderdak vir daardie reënerige dae en 'n Weber-braai. Die hoofarea bied ook lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n baie effektiewe waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die balans van die verblyf is met aankoms betaalbaar.
Alle algemene kredietkaarte word aanvaar.
Kinders van alle ouderdomme is welkom by ons selfsorgwoonstelle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc45fdec1d4fa38710d6f8f869292a66ba6e3f5cc0e05f8eb8853217df6178be8273597e475b0ac904f3816aa4ed222755b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 10 Church Square Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.068251 23.063318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang