Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en Zee Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mandrid B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtige kamer en uitsig, met 'n heerlike ontbyt. Heerlik gebly. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas Marthinus P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie rustig en aangenaam. Baie lekker. Mooi stil residensiële area, maar naby genoeg om strand en eetplekke toe te stap. Lekker ontbyt, ruim en gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lekker rustig Baie lekker gerus en ontspan, lekker ontbyt gehad, sal weer oornag daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan G
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Goeie ligging en geriewe. 'n Mooi uitsig en pragtige meubels. Vriendelike ontvangs en personeel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robin E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Great location, great views. Breakfast was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie T
1 nag
5.0
Mei 2022

Heerlik gekuier. 'n Baie aangename, vriendelike en hulpvaardige gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Moeite werd om daar te bly. Baie aandag aan detail in kamer wat dit spesiaal maak. Baie lekker ontbyt wat by prys ingesluit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Netjies en ruim met see-uitsig. Heerlike ontbyt, vriendelike mense. Netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ixantha S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2022

Skoon. Pragtige uitsig. Ons was baie vriendelijk ontvang. Ontbyt was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtig. Baie mooi uitsig vanaf jou balkon oor Gordons Bay, kamers groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerry-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1b74a6a166795856191f6b4a6ef09bab15e6e1f16558f1293f95bc59b0ebeae708665af20d942441c7526f421d8531f5a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 135 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.163775655652 18.863391280174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang