Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bessie on Vondeling

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Vondeling- en Marcusstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Bessie on Vondeling is 'n pragtige vakansiehuis in Langebaan in die Wes-Kaap. Hierdie moderne selfsorghuis het slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die perseel is van die tradisionele kragnetwerk af. Gaste sal nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.

Die huis beskik oor 4 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n instap-dubbelstort, toilet en wasbak.

Die huis bied 'n kuierarea met 'n oopplan-sitarea, -braai-area, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 2 binnebraai-areas, een in die sitarea en een in die eetarea. Die sitarea het 'n slim-TV wat aan 'n JBL-klankstelsel gekoppel is en die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.

Stapeldeure lei na die kuierarea buite met 'n vuurput langs 'n sonkragverhitte-plonspoel. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. Daar is ook ekstra parkeerplek in die oprit.

Die huis het 'n omsetter en sonpanele. Slegs die oond is buitewerking tydens kragonderbrekings.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Weskus Nasionale Park, Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat, Langebaan Country Estate met sy kenmerkende Gary Player Knight-gholfbaan, en pragtige wit sandstrande langs die Langebaan-strandmeer in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 216

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoek van Vondeling- en Marcusstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bessie on Vondeling het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Vondeling- en Marcusstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70457a537250e89eda67c99e8bc058a8545f1604416236c5d9393245e17b618a4c68ecec40367a851989371900df949a16fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Corner of Vondeling & Marcus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08760973642 18.03633120734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang