Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemhofgasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bloemhofgasteplaas is 15 km vanaf die dorpie Bloemhof geleë en bied gehalteverblyf vir oornaggaste en sakereisigers. Dit is op 'n veilige, werkende plaas geleë en is ideaal vir gaste wat na Gauteng reis.

Die verblyf beskik oor 2 woonstelle en 3 slaapkamers. Woonstel A het 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer en 'n leefarea met 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n kaggel.

Woonstel B het 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens, 'n enkelslaapbank, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet.

Woonstelle A en B kan ook as 'n eenheid gehuur word. Albei woonstelle het lugversorging. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor lugversorging en 'n TV. Kamer 2 en 3 beskik oor 2 enkelbeddens en het lugversorging. Kamer 2 deel 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak met Kamer 3. 'n Gemeenskaplike sitkamer en kombuisie is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf. Bloemhofgasteplaas is baie veilig, met 'n rustige plaasatmosfeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leandre M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens en goeie geriewe. Heerlik gebly, sal weer besoek.
Sep 2024
Gary S
Saam met lewensmaat
5.0
Safe and warm farm stay. A lovely owner who keeps the room spotless. The braai was lovely and there is free wood available. The homemad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sharyn L
5.0
Very restful night in comfortable accommodation. Very friendly, helpful and patient owners. Our travel was delayed and we arrived fairl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Armandie G
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en gerieflik. Kort oornag vir 'n troue in die omgewing. Plek was skoon en netjies en het voldoen aan ons verwagtinge. Die gasvrou was o...
Sien meer
Jun 2024
Deon G
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry ontvang, alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf, rustig, vredevol, mooi. Baie aangenaam en vredevol.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink Bloemhofgasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a717e1a0e8846493d10179f619af57eae345af7dd73646cbd66111376aae1a265a04234496e3efdd0edc6baba6cc715180c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 N12 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.558888888889 25.710833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang