Bloemhofgasteplaas
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en toilet het met kamer 3. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie en sitarea in die gastehuis wat gaste kan gebruik. 'n Gemeenskaplike braaiarea is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Gemeenskaplike kombuis- en braaigeriewe
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging en 'n TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie en sitarea in die gastehuis wat gaste kan gebruik. 'n Gemeenskaplike braaiarea is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Gemeenskaplike kombuis- en braaigeriewe
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel A is losstaande van die hoofhuis en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV en WiFi. 'n Gemeenskaplike braaiarea is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, stoof, yskas en 'n ketel in.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel B het 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 2 plaat stofie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gedeelde braaigeriewe. Daar is 'n slim-TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, tweeplaatstofie, yskas en 'n ketel in.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n 1,6 km lange grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Bloemhof, 2660, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang