Blue Jay Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Jay Lodge bied B&B en selfsorgverblyf en is in Hazyview geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word, en is sowat 10,4 km vanaf die Phabeni-hek by die Krugerwildtuin.
Verblyf by Blue Jay Lodge bestaan uit 1 luukse selfsorg-suite en 4 individueel versierde luukse koning-suites. Elke suite beskik oor 'n en suite-badkamer. Boonop bevat elke suite luukshede soos 'n kroeg wat ten volle toegerus is, 'n drankskinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n oorhoofse waaier, badjassen, haardroërs, fyn linne, muskietnette, asook 'n privaat dek.
Vir die gaste wat op 'n B&B-basis bly, word 'n stewige ontbyt in die hoofeetarea of op die hoofstoep bedien. Gaste kan in die randvloei-swembad afkoel terwyl hulle verfrissende drankies teug en die voëllewe tussen die bome dophou. Boonop bied die lodge gratis WiFi-internettoegang, wasgoeddienste volgens reëling, en veilige parkeerplek vir voertuie.
Blue Jay Lodge is ook ideaal geleë binne 53 km vanaf God's Window, Blyde River Canyon, Sabie, en binne 58 km vanaf Pelgrimsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview-Vakansiedorp Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang