Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Blue Jay Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Jay Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in Hazyview. Die lodge is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken en dit is 10,4 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin.

Verblyf is beskikbaar in 1 Luukse Selfsorgsuite en 4 Luukse Koningsuites. Elke suite het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie met voorraad, drankie-skinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, japonne, 'n haardroër, linne, muskietnette en 'n privaat dek.

Vir die gaste wat op 'n B&B-basis bly, word 'n heerlike ontbyt in die hoofeetarea of op die hoofstoep bedien. Gaste kan in die randvloeiswembad swem, 'n drankie geniet en na die voëls in die omgewing kyk. Verder is daar gratis WiFi en veilige parkeerplek. Wasgoeddienste is ook met vooraf reëling beskikbaar.

Blue Jay Lodge is 53 km vanaf God's Window, Blyderivierspoort en Sabie en 58 km vanaf Pelgrimsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3faf1616769d67e521a3ead412e5447b9eba9c2aa2befae9332e1a202c5b8125fb55b71aceb5e2f37e3aafeec8d32b869749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Blue Jay Crescent Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.033423272957 31.149054580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011