Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Views Superior @ Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel 1, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Views Superior @ Brookes Hill Suites is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige landgoed in die hartjie van Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie kompleks oorgenoeg geriewe het om almal te vermaak.

Dié woonstel met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daarbenewens is daar 'n kombuis toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea waar hulle op daardie warm somersdae kan afkoel. Hierdie kompleks het ook 'n voetgangerpaadjie wat toegang bied tot Blouvlagstrande, restaurante, kroeë en winkels al langs die promenade.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lady Bea-singel 1, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel 1, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55565e243b874a8338f0a0ed423af9e5762ac8610b289614388031867dbafff608999d30675df7f1700dc57438a87135e2a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 Lady Bea Crescent Humewood 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978385241303 25.651354193687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang