Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Bay Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Conrad B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Netjies. Regte plek vir 'n rustige vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ontspannend. Fantasties toegeruste akkommodasie met alles en nog meer vir 'n vakansie. Daar was geen tekortkomeninge in die eenheid nie. Die uitsig oor die rivier, see en riviermond was die hoogtepunt van ontspanning en braai met 'n view. Daar was 'n verskeindenheid van vis om te vang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Alles wat benodig word om verblyf gerieflik te maak, is beskikbaar. Uitsig mooi. Baie lekker vakansie gehou en ook baie ontspan. Alles wat benodig word om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak, is beskikbaar in die woonstel. Die uitsig is baie mooi en dit was baie voordelig dat 'n vleisbraai plek beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Lieflike vakansie-omgewing. Stap, visvang, uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Puik ligging reg op die see. Puik uitsig en direkte toegang tot die see. Die eiendom is ruim, goed toegerus, skottelgoedwasser, tuimeldroër mikrogolfoond, en het lekker 'n lekker kuier-uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Baie skoon en pragtige plek. Die gasheer is wonderlik, sy't regtig uit haar pad gegaan om sekere te maak ons is gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacuelene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Netjies en skoon. Vriendelike eienaars en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

Rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig. Baie vriendelike eienaar. Die eenheid is skoon met baie spasie en toegerus met als wat jy sou nodig kry. Sal definitief sommer gou weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Fantasties. Heerlik, rustig en sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel, Punta del Mar, Bluewater Bay, 6212, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ffea4a914f82ee29afea8e60e77588b5d91180f8b31321809e9084137af7d57a126757ccda659c8e73a7c50ea9cb82a4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 De Mist Circle Punta del Mar 6212 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863269037783 25.631360361071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang