Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Beach House

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Anathi N
1 nag
5.0
Sep 2024

The stay was comfortable and accommodating. The stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflike plek. Uitstekend gelee naby die see. Veilig en diens van Marike uitstekend. Alles was soos dit geadverteer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker gekuier. Dit is 'n baie mooi plek, dit is skoon en veilig en teen die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mieke
Bluewater Beach House
Beste Hennie, Baie dankie Hennie vir jou uitstekende terugvoer. Julle kinders was ook baie gekomplimenteer deur Viv, so dit is werklik n pragtige kompliment vir jou en jou vrou. Dra asb ons waardering oor aan jou familie. Sien uit om julle in die toekoms weer te sien, hopenlik met 'n beter weer patroon! Liefdegroete uit 'n Engeland. 0 c vandag en sneeu gister! Simon en Mieke

Antanio B
1 nag
5.0
Mei 2022

Quiet. Enjoyed our stay, only problem is water restrictions due to drought.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari F
Lang verblyf
4.6
Sep 2022

Rustige, skoon, netjiese plek by die see. Netjiese, skoon akkommodasie met al die nodige vir 'n lekker verblyf. Was lekker om die week te werk met 'n uitsig oor die branders wat breek in die verte. Dankie Ben vir al jou moeite met my kleinkinders se saamkuier oor die naweke. Waardeer dit opreg. Sal definitief weer kom kuier by Bluewater Beach House.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Het die rustigheid en uitkyk op die see baie geniet. Ek beveel dit aan vir enige een wat net wil wegkom van die stad se lawaai en net rustigheid wil ervaar. Ben was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jp (hansie) V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Nov 2022

This is really a great place! Enjoyed every day! Excellent place. does need a good spring clean. espesially in the braairoom. Does need an Inverter to cope with loadshedding. No torches. Just 3 candles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2021

Was nice and cosy. Nice place for couples. Also pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Nov 2021

Vakansie. Waterbeperking in gebied, nie vooraf verwittig nie. Kombuis nie goed toegerus nie. Slaapkamer en badkamerdeure is shutter doors. Beperk 'n mens se privaatheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2021

Kon nie wag om te waai nie. Die geriewe was nie soos op foto's. Daar nie geseëlde deure tussen jou en ander besoekers nie so almal hoor alles. Stukkende toerusting in kamer. Braaigeriewe was met gesukkel beskikbaar tussen ander besoekers wat almal gedeel het.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Mieke
Bluewater Beach House
Hi Ben, Yes, I remember you were unhappy with several issues that you brought to my attention. Some of the issues were unavoidable at the time as we were full but have since dealt with them and thank you for having brought it to my attention. I do apologize for your unhappy stay. Regards Ben.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Mieke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel 2, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33582ccc109a1a8a88a03e66731af3b61c62a6e625ca0e5bc807a90933ef2e51c7a1e764ebd0ec53095e4a04c72c95d9b29c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 58 5 1 4 2 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.860277469364 25.63343167305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang