Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Christine S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Pragtige plek, ongelooflike uitsigte, en pure bosveldmágie! Wat ’n ongelooflike wegbreek! Baobab Lodge in Mabalingwe het ons wildste verwagtinge oortref. Die foto’s op die web laat jou dink dit gaan mooi wees — maar niks berei jou voor vir hoe besonders dit werklik is nie. Die uitsig oor die uitgestrekte bosveld is asemrowend, en die dammetjie voor die lodge bring gereeld wild nader wat die ervaring nóg meer magies maak. Die huis self is uiters goed toegerus — skoon en gerieflik met alles wat ’n mens nodig het vir ’n sorgvrye wegbreek. Ons was ’n groep vriendinne, en elke oomblik daar was pure genot. Van vroegoggend-koffie met die son wat oor die bos opkom, tot saans om die vuur onder die sterrehemel — dit was net perfek. ’n Groot dankie aan die eienaars vir hulle vriendelike en professionele diens. Hulle het regtig over and above gegaan om seker te maak ons bly was foutloos. Baie moeite, baie omgee — en dit word opgemerk! Ons sal beslis weer terug wees. Baobab Lodge is ’n juweel in die bosveld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Mabalingwe is 'n heerlike wegbreek lekker naby aan die stad. Ons het die kuier vreeslik geniet. Ek is net jammer dat die wildsbesigtigingsvoertuig nie ingesluit is by die verblyf nie. Die gebruik daarvan is nie beskikbaar vir besoekers nie en net vir die gebruik van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Sal weer kom kuier. Awesome. Wat 'n wonderlike naweek. Onvergeetlike verblyf en ligging. Alles was skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Awesome awesome stay. My hubby is in a wheelchair so that's a biggie for us. Was completely accessible for him.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Was 'n lekke wegbreek naweek saam ons beste vriende. Ons het regtig baie lekker by Boabab Lodge gebly. Meer as genoeg slaapplek en al die kamers het lugversorging. Uitkyk van die kamers is asemrowend gewees. Kamers is groot, badkamers is mooi uitgelê met stort en bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Was 'n wonderlike naweek gewees. Die huis is ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Alles was mooi skoon en die natuurlewe is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Die 3de keer wat ons terug gaan en dit bly wonderlik. Die eienaar was baie behulpsaam, hy het ons laat gehelp met 'n probleem op 'n Saterdagaand. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Absolutely fantastic. Baobab was everything and more, the kitchen, the living and sleeping areas were lovely. The inside fire place allowed to stay warm and work into the night. I would definitely recommend the lodge. The animal sitings from the balcony were magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Boabab Lodge exceeded our expectations and more! Spacious house with a great layout. House was clean with everything you would need. The location was great and we were able to view many animals from our balcony. Sunsets were amazing! I would definitely recommend the Boabab Lodge and will most definitely be visiting there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Subette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

The photo's are an understatement of the real place. We were pleasantly surprised how accommodating Boabab was. The child friendliness was an absolute bonus! The view is absolutely incredible. Really accomodating in every aspect. Two fridges worked very well with so many people staying there. Child friendly! Gates at all the stairs. Service is very good. Prompt response to any of our questions. Very welcoming. Our electricity went off and they came to assist us quickly. Fireplace inside came in handy as we were there during a rainy period. Gas braai also came in handy on the rainy nights. Guest toilet on the main floor came in handy as we didn't need to climb the stairs to use the restroom. I know these might be strange things to mention but these are the things we were pleasantly surprised by and thankful for during our stay. Almost as if Boabab was made for our family. Something that would have been nice is a warm pool but we knew from the start that it was not a warm pool so we can't complain about that. Pity we couldn't use the boma area due to the weather. Looks amazing! And also not on the photos. Wish we could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christi
Boabab Lodge
Hi Susanna, it was an absolute pleasure hosting you and your family and would love to have you back. Thank you for the kind words.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 7 750
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 750
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 750
per nag (plek vir 12)
Bespreek

120 Wolkop, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3cd32eed0c4dfc426af65336990d9651312a0e1ddf284550ac839b1b12584f73a235d965ad7382f032ed89fd62641a2bf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 750 per nag (plek vir 12) 15 5 1 5 120 Wolkop Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.827070990084 28.05187126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang