Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boma choma

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Carmen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Home away from home. All you need for a short or long stay. Five star! Highly recommended. Spacious, neat, well-equipped. A real home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Facilities and accommodations 100%. We were there for a bowls tournament. Boma Choma has everything that one could ask for. The place was spic and span, beds comfortable and facilities great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oase na 'n lang dag in die motor. Pragtige stylvolle oornagplek. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowland P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastiese eenheid. Die eenheid is baie mooi met 'n lekker tuin en area vir die kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Perfek vir jong gesin. Netjiese, skoon plek met alles wat jy nodig het om gerieflik oor te bly enige tyd van die jaar teen 'n baie goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Stunning place and neat. The stay was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merlin Stewart T
1 nag
5.0
Feb 2024

Charming and tasteful home. Highly recommend Boma Choma! Not only was the house spotless, but the decor and design of the entire house was superb. The location was great too. Only downside was the shower as the water ended up on the tiled floor, which was quite slippery if not aware. Other than that, Boma Choma has everything you would need for a perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very modern and beautifully styled self-catering accommodation. Beautifully styled and modern self-catering accommodation. Spotlessly clean and very comfortable. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha N
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Paradys in Beaufort West. Hierdie is 'n klein paradys in Beaufort West. Hierdie gasvrou het 'n gewone huis in 'n normale buurt gevat en 'n klein hotel geskep. Ek was verslae oor hoe netjies en pragtig ingerig die plek was. Ons was daar tydens die sneeutydperk in die geweste en ons het glad nie koud gekry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Very comfortable and beautiful place, will definitely stay there again in future. Our stay was great. Very well put together accommodation and beautifully decorated. Ilse was very organised and sent clear instructions beforehand. A suggestion is to add an alarm which covers vehicles parked in the back as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ffc18edf17f011367b94e2c410e83d764aea61a580f3f077f935495840347e49e2189c8db4db92c0cc3acce341a3014ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 8 Brand Street Middedorp 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.351515296129 22.586717870759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang