Bosveld Wegbreek Safaris
Beskrywing
Die kamp is onder skadubome en het 'n kragpunt en braaigeriewe by elke staanplek. Daar is ablusiegeriewe vir mans en vroue met wasbakke, toilette, storte, en een bad vir die dames met warm water. Verder is daar 'n ontspanningsaal met DStv en gaste het ook toegang tot 'n staproete, 'n buite- en binneswembad, 'n groot dam vir visvang en 'n kroeg met versnaperings. Selfoonopvangs is slegs by die kantoor op die stoep besikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
WiFi is slegs by die kantoor- en swembadarea beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die BergKamp het 6 chalets met slaapplek vir 8 gaste in elk. Die chalets beskik elkeen oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en linne. Die badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamp het 'n groot gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, stowe, potte, 'n ketel, breekware en 'n eetsaal met 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n braai-area met 'n boma wat vir 48 gaste geskik is. Gratis WiFi is by die hoofontvangsarea beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
WiFi is slegs by die kantoor- en swembadarea beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Damkamp het 20 kamers, 'n ablusieblok, 'n gemeenskaplike kombuis met breekware vir 40 persone en 'n eetarea met sitplek vir 40. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, linne, 'n waaier en 'n klerekas. Dit is ideaal vir groepbesprekings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
WiFi is slegs by die kantoor- en swembadarea beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie het breekware, gietysterpotte, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n eet- en sitarea. Daar is ook 'n braai-area met 'n tafel en stoele. Daar is DStv in die ontspanningsaal.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
WiFi is slegs by die kantoor- en swembadarea beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 400 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang