Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botanica Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tranquil-kamer
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelrusbank, lessenaar en stoel. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, haardroër, komplimentêre toiletware en japonne. Daar is ook 'n TV teen die muur en gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is en met die gasheer gereël kan word. Gaste kan op die perseel betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tuinkamer
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelrusbank, lessenaar en stoel. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, haardroër, komplimentêre toiletware en japonne. Daar is ook 'n platskerm-TV met stroomdienste, gratis WiFi, kasruimte, 'n kluis, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is en met die gasheer gereël kan word. Gaste kan op die perseel betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Serene-kamer
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelrusbank, lessenaar en stoel. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, haardroër, komplimentêre toiletware en japonne. Daar is ook 'n TV teen die muur en gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is en met die gasheer gereël kan word. Gaste kan op die perseel betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Homely-kamer
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die elegante toevlugsoord vir 2, is deurdag ontwerp en het 'n koningingrootte-bed en 'n knus sitarea, met 'n gemaklike rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n haardroër, komplimentêre toiletware en japonne. Daar is ook 'n platskerm-TV met strooomdienste en gratis WiFi. Gaste het toegang tot oorgenoeg kasruimte, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is en met die gasheer gereël kan word. Gaste kan op die perseel betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Kamer
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, japonne, 'n haardroër en komplimentêre toiletware. Daar is ook kasruimte en 'n kluis. Gaste het toegang tot 'n platskerm-TV en gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook direkte toegang tot die sprankelende swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is en met die gasheer gereël kan word. Gaste kan op die perseel betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Elegant Tuinkamer
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n tuin. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n koninggrootte-bed, rusbank en en suite-badkamer met 'n stort, bad, haardroër, komplimentêre toiletware en japonne. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot oorgenoeg kasruimte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is en met die gasheer gereël kan word. Gaste kan op die perseel betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 2, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b44b0dccd0a144bf7c80e3248d285c1bc1496af8c17cf4302fe6917d978a07582381283d0b82814c6653f052ab479c0d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 2 Erica Road, Heatherlands George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949187 22.4548271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang