Botlierskop Self-catering Bush Villas
Beskrywing
Hierdie villa bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek. Die villa het 1 slaapkamer en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gerieflike rusbanke, 'n kaggel, TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat plonspoel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte en begeleide staptoere word teen ’n ekstra koste gebied.
Aktiwiteite by die Bush Villas:
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 15:00 vertrek, teen R950 per persoon (sluit peuselhappies en drankies in).
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 07:00 vertrek, teen R750 per persoon.
Geen Bush Villa-gaste mag maaltye by die hooflodge van Botlierskop bestel nie. Dit is slegs vir die gaste wat in die tent-suites en die herehuis-suites bly.
'n Bewaringsfooi van R480 per kamer word vanaf Oktober 2022 tot September 2023 gehef. Gaste se bewaringsfooi help die instansie om biodiversiteit te versterk en die renosters te bewaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gerieflike rusbanke, 'n kaggel, TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat plonspoel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte en begeleide staptoere word teen ’n ekstra koste gebied.
Aktiwiteite by die Bush Villas:
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 15:00 vertrek, teen R950 per persoon (sluit peuselhappies en drankies in).
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 07:00 vertrek, teen R750 per persoon.
Geen Bush Villa-gaste mag maaltye by die hooflodge van Botlierskop bestel nie. Dit is slegs vir die gaste wat in die tent-suites en die herehuis-suites bly.
'n Bewaringsfooi van R480 per kamer word vanaf Oktober 2022 tot September 2023 gehef. Gaste se bewaringsfooi help die instansie om biodiversiteit te versterk en die renosters te bewaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-villa bied verblyf aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gerieflike rusbanke, 'n kaggel, TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat plonspoel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte en begeleide staptoere word teen ’n ekstra koste gebied.
Aktiwiteite by die Bush Villas:
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 15:00 vertrek, teen R950 per persoon (sluit peuselhappies en drankies in).
Begeleide wildritte (3 ure) wat om 07:00 vertrek, teen R750 per persoon.
Geen Bush Villa-gaste mag maaltye by die hooflodge van Botlierskop bestel nie. Dit is slegs vir die gaste wat in die tent-suites en die herehuis-suites bly.
'n Bewaringsfooi van R480 per kamer word vanaf Oktober 2022 tot September 2023 gehef. Gaste se bewaringsfooi help die instansie om biodiversiteit te versterk en die renosters te bewaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gerieflike rusbanke, 'n kaggel, TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat plonspoel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas

- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amy Searle-weg, 8 km vanaf Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang