Brenton On Rocks
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uiters gewilde bestemming vir walvis- en dolfynkyk.
Dié verblyf beskik oor verskeie suites, standaard- en gesinskamers en 'n selfsorgvilla. Elke kamer het 'n kombuisie, balkon, DStv en WiFi. Die villa het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasgoedgeriewe, 'n sitkamer met DStv, 'n braai-area en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel met sonstoele en sambrele, 'n gelisensieerde eerlikheidskroeg, motorhuis en parkeerplek op die perseel, ontbyt op versoek, 'n sitkamer met leesstof en 'n gratis portierdiens.
Brenton is bekend vir sy pragtige Blouvlagstrand wat die enigste een in Knysna se omgewing is. Dié strand is 700 m van die perseel af en strek al die pad tot in Buffelsbaai. Daar is 2 plaaslike restaurante binne stapafstand, asook 'n gerieflikheidswinkel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton On Rocks het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasstraat 276, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap