Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundox Safari Lodge

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Hesti S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Ja ek sal, indien jy bereid is om tjoepstil by jou chalet te sit en as jy swem tjoepstil te wees. Lekker gebly, plekkie netjies en ligging, maar ons mag nie van die fasiliteit gebruik gemaak het nie omdat ons 'n kind van 6 jaar het, asook ons mag nie rondgewandel het tussen die chalets om te sien hoe die plek lyk nie. Asook ons moes ongelukkig 'n dag vroeër terugkom a.g.v een van ons werkers wat oorlede is in n motorongeluk, en hulle ons nie wou terugbetaal vir die ekstra nag van R1800 nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bundox Safari Co.
Bundox Safari Lodge
Liewe Hesti Ons waardeer dat u die tyd geneem het om ons sulke openhartige terugvoer oor u verblyf te gee. Ons is baie jammer om te hoor dat jou verblyf nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Soos per u bevestigingsbrief wat u van ons ontvang het vir u bespreking by ons Selfsorg Boskamp, ​​bepaal dit egter dat daar areas by Safari Lodge is wat nie toeganklik is vir Bush Camp Gaste nie. Ons hoof swembad by ontvangs en WiFi area is beskikbaar vir alle Bush Camp gaste. Alle ander geriewe is slegs vir Safari Lodge-gaste gereserveer. Toegang word vir Boskampgaste toegelaat wanneer jy 'n aandete- of ontbytbespreking in ons eetkamer maak vir daardie tydperk sowel as wanneer jy 'n bespreking by ons Spa maak vir 'n spa-behandeling. Hou asseblief in gedagte volgens ons bepalings en voorwaardes 19. 13 Indien jy vroeër as die bevestigde vertrekdatum vertrek, sal 'n volle kansellasiefooi vir die res van jou verblyf gehef word. Neem asseblief kennis dat u bekommernisse aan ons lodgebestuurder deurgegee is.

Realdo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Relaxed, friendly staff. Luxury in the heart of the bushveld. Can recommend Bundox Safari Lodge. Friendly staff, neat, lovely food. A great bushveld break away to treat your partner or the whole family. The spa facility is a must. Will visit Bundox on a regular basis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley Orna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Amazing experience. We loved our long weekend away the staff (Tanya, Lerato, Emmanuel and all the staff members that is there) are just amazeballs, food, service overall amazing place with amazing people. We will definitely be going back there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Everd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Rustigheid, goeie diens, pragtige plek. 'n Plek om jou vrou of man te bederf, mense gaan uit hulle pad om jou te bederf. Alle reëlings goed gereël en uitgevoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Groot verjaarsdagnaweek. Ons was 11 volwassenes wat heerlik gekuier het. Tania en Tina het uit hulle pad gegaan om dit 'n onvergeetlike naweek vir ons te maak. Ons tente was gerieflik, skoon en pragtig geleë. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ons het 'n lieflike tyd gehaad, die staff was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die staff by Bundox Safari Lodge was vreeslik vriendelik, hulle gaan regtig uit hulle pad om dit so gerieflik as moontlik te maak, hulle het ons soos familie laat voel, die kos was heerlik, ons sal Bundox vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Luukse, rustige boskuier. As jy wil onstspan in die wild se habitat, is hierdie die plek vir jou. Die span is baie vriendelik en hulpvaardig en sorg vir heerlike 'upscaled' huiskos. Ons was gelukkig om 'n greater galago te sien (vir wie hulle 'n skuiling gebou het) asook 'n genet (wat in die boom bo-oor ons gestap het) en 'n civet (wat voor die dek verbygehardloop het) terwyl ons ontspan in 'n daybed met 'n boek en drankie. Die spa-diens was uitmuntend met 'n pragtige bos-uitsig. Saans hoor jy die wild buite rondbeweeg en leeus brul in die verte. Aktiwiteite soos Moholoholo rehabilitation centre, scenic flights/vlieglesse by Leading Egde Flight School en 'n staproete in Franklyn Park se woud (waar ons 'n black-footed cat gesien het) het beslis bygedra tot 'n onvergeetlike 3 dae. Dit sal beslis lekker wees vir groepe van tot 8 ook! Ons het ons 3 nagte baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolande B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2021

Aangenaam. Ons verblyf by Bundox was aangenaam, ons het egter baie beter waarde vir geld en 'n meer luukse ervaring by ander plekke in die area geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Great great great, sal hulle weer besoek. Bundox Safari Lodge is definitief die beste Suid-Afrikaanse lodge in die Klaserie wat ek al was, met professionele staf wat altyd reg staan om jou Afrika-vakansie so lekker as moontlik te maak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Awesome ervaring. Baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bundox Safari
Co.

Eiendomme 5

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-plaas, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3696a207a8b23d2650e6541d0aab0cc438d9224879b15ba5e1b576add6d97676fae1f831374aa778ebf3a9be499527d42b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm Guernsey Guernsey Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.485673553796 31.081744062332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang