C-stoep
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Streng geen rook word in die huis toegelaat nie.
Geen harde musiek nie.
Nie meer as 10 mense nie.
Honde word nie op die meubels en op die beddens toegelaat nie.
Die honde moet verkieslik buite gehou word. Bring asseblief jou eie hondebeddens.
'n Terugbetaalbare R1000.00 troeteldierdeposito word gehef.
Moenie op die stoep parkeer nie.
Was asseblief skottelgoed voor jy vertrek.
Laat asseblief die huis netjies met vertrek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
10 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bream-rylaan 1031, Leisure-baai, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang