It would be difficult for me to recommend Camarque 112 at R 6499 per night.
We were a group of seven, five adults and two children aged 5 and 2. We had a great time. The apartment is marketed for eight people, however the apartment is on the small side. It seems to me as if the 4th bedroom was once part of a kitchen or scullery. It is very cramped with little ventilation, there is a hot water geyser in one of the cupboards which turned the room into a sauna during December. There is enough crockery, pots and pans, as well as cutlery, but it is old and of less good quality. The fridge is not big enough for seven people in my opinion. There is air conditioning in two of the rooms as well as in the living area which worked well. There is a table on the veranda for meals and socialising, however there is only room for six people around the table.
Dit sal vir my moeilik wees om Camarque 112 aan te beveel teen R 6499 per nag.
Ons was 'n groep van sewe, vyf volwassenes en twee kinders van 5 en 2 jaar oud. Ons het lekker gekuier. Die woonstel word bemark vir agt mense, die woonstel is egter maar aan die klein kant. Dit wil vir my voorkom asof die 4de slaapkamer eers deel van 'n kombuis of opwasarea was. Dit is baie beknop met min ventilasie, daar is 'n warmwater geyser in een van die kaste wat die kamer 'n sauna gemaak het oor Desember. Daar is genoeg breekware, potte en panne, asook eetgerei, maar dit is oud en van minder goeie kwaliteit. Die yskas is na my mening nie groot genoeg vir sewe mense nie. Daar is lugversorging in twee van die kamers asook in die leefarea wat goed gewerk het. Daar is 'n tafel op die stoep vir etes en kuier, daar is egter net plek vir ses persone om die tafel.
Address: 27 North Beach Road, 112 Camarque, Umdloti Beach, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe09828d8c986a660de872df1b45841505bce77c6b5114f95ba09b24f3ab993b597c6b6bd746b0a6265d422822a5c6c0ec782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R3 499 per night (sleeps 8)
151527 North Beach Road112 Camarque, Umdloti Beach4319KwaZulu-Natal021 201 890114:00-19:0010:00-29.665893631.1211291