Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capricorn Restcamp

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
May V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2019

Hartlike gasvryheid en heerlike kos! Karsten het ons tuis laat voel aan die einde van 'n lang dag en van heerlike etes en voorstelle vir die beste roetes ens. voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anlo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Ware Namibiese ervaring. As mens die stilte en natuur van Namibië wil beleef, is hierdie die regte plek. Netjiese, basiese huisie met solar geyser en gasstofie, heeltemal voldoende as oornagbestemming vir 'n besoek aan Sesriem, Sossusvlei en Naukluft Park. Die eienaar, Karsten, was baie vriendelik. Hy deel baie waardevolle inligting oor die area en kook die heerlikste aandetes. Die tuisgebakte brood vir ontbyt, was heerlik. Geen moeite vir hom om 6 uur in die oggend reg te staan met ons padkospakkie vir ons dagbesoek aan Sossusvlei, word opreg waardeer. Baie lekker hier gerus. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Basic, but absolutely sufficient. Nice, quiet and isolated. Thanks. No cellphone reception. Absolute recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Eienaar baie behulpsaam, kos heerlik. Ver van Sesriem. Geriewe nie regtig op ons standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MR47, Tussen die C14 (12 km) en Rietoog (21 km), Rietoog, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1YjM3ZTA3LWYyZDAtNGI2OS05OTk1LTI0Njc3NGQ3Mzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 MR47 Between C14 (12km) and Rietoog (21km) 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.133872218881 16.575990568797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang