Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Esther S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie lekker plek. Ek beveel dit vir almal aan. Mooi uitsig oor die see en die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Amazing! Absolutely amazing! The house was spotless, clean and neat. The inverter is a bonus - lights, TV and WiFi stay on during load shedding. Right on the beach, the views are awesome from the deck and balcony, and the beach is easily accessible from the walkway next to the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great. Wonderful setting and house, expensive though compared to other houses available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Heerlike naweek by huis op die strand. Tania was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het 'n heerlike naweek gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anso L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie rustige en veilige omgewing om net weer jouself te vind en sielskos te kry. Baie vriendelike ontvangs gehad. Ligging is perfek om met 'n oop deur aan die slaap te raak en die gesuis van die branders mee wakker te word. Beslis 'n aanbeveling om uit die stad se geraas uit te ontsnap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Casa Mia
Anso, so bly jy en jou vriendinne het die tydjie geniet in Casa Mia. Julle is altyd weer welkom.

Nafees R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

The place is exactly as advertised and then some, would definitely recommend! Went for a fishing trip with a few friends. The house is very close to the beach, a stones throw to be more accurate. The house is spacious, clean and well equipped. We were welcomed and all our needs were met. I would love to return and stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Casa Mia
I am glad you enjoyed it. You are always welcome back hope to see you again.

Gaewinne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Dit was 'n fantastiese ervaring met die mooi see uitsig. Casa Mia is 'n baie netjies huis met baie mooi uitsigte. Die kliëntediens is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Casa Mia
So bly julle het julle tydjie in Casa Mia geniet. Julle is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15fb7eee1cbc31d6743269d658abef17b296ec5c52cf0f694dd31fd96f379f577a3d887ae3a0bd048619f22eb85adea7038a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Tuna Street Duinepark 1005 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.392483853303 20.862201550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang