Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation and Camping

12 gaste

4 slaapkamers

8 beds

1 badkamer

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Charl Cilliers Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casablanca Oornagverblyf en Kampering bied gasteverblyf en is geleë in die bekoorlike dorpie Brandvlei, in die Karoo-area van die Noord-Kaap.

Die verblyf bestaan uit 1 selfsorg-eenheid wat bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Hierdie eenheid bevat 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi-toegang.

Die eiendom bied gaste 'n verskeidenheid braaiplekke en oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Brandvlei het baie wonderlike besienswaardighede in en om die omgewing vir gaste om te besoek, soos die Hantam Nasionale Botaniese Tuin en die Oorlogskloof Natuurreservaat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elbie V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens en 'n pragtige plek. Lekker verrassing gekry van so mooi gastehuis op so klein plekkie. Ons het baie laat gearriveer en die gasheer was vri...
Sien meer
Des 2025
Lucille S
Saam met vriende
5.0
Ideaal vir oornagverblyf. Baie aangenaam gewees - mooi skoon.
Mei 2025
Piet V
Besigheidsreis
5.0
Fantasmagories. Was uitstekend en gesellig. En eienaar was vriendelik en behulpsaam. Geniet sy sielsvrede. Lekker.
Mrt 2025
George B
4.8
Was baie lekker, skoon en netjies. Het baie lekker gebly en gekuier. Was 110%!
Apr 2025
Warwick M
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker oorslaapplek, net mooi halfpad vanaf Kaap a Kgalagadi. Rui was 'n baie goeie gasheer, vriendelik en behulpsaam. Ons is verwelkom met 'n le...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 41 Charl Cilliers Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
  • Gaste dink Casablanca Overnight Accommodation and Camping het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 Charl Cilliers Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504d364bf2a66924964f404e644882979943a5f37e1e26b9b4ebded975fd1e29d0ba1cdeb77c06d32b764959483867593cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 41 Charl Cilliers Street Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.460357384112 20.488546297775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang