Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casablanca Overnight Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Duke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A perfect overnighter! Rio was an incredibly friendly and helpful host. No problem in recommending Casablanca for an overnight stop on the way to Kgalagadi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quirky, comfortable overnight. Warm welcome from the host. We slept comfortably and warmly. Good overnight stop on the way to Kgalagadi. Interesting quirky decor. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan G
1 nag
5.0
Jul 2024

Great. I left my camping table there but will pop in on 31/7 or 1/8 to pick it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nostalgies, plaashuis ervaring, verrassings met Afrikana en ander oudhede, ens. Vriendelike ontvangs, knus akkommodasie, gerieflike bed. Weer het ons ongelukkig verhoed om buite area te benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfy, atmospheric and quiet restful space in the Karoo; enjoyed the surrounds! Rui, our host, was great and very welcoming and made us feel very much at home. We had everything we needed at Casablanca. The local restaurant Die Windpomp was a great experience too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Quirky, neat and clean. Great place to stay. Brilliant place, so full of old history and quirky things. Love how you feel part of a home but have your own space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ons het slegs een nag oorgeslaap op ons roete Kaap toe. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Tevrede. Die verblyf was soos manna, na ure op die pad kon ons rus in 'n woning wat alles bied wat ons op daai stadium nodig gehad het. Skoon beddegoed, koffie met bokmelk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gesellig, vriendelik, behulpsaam en veilig. Baie lekker. Dit wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

'n Baie lekker oornag ervaring. Baie aangenaam, en ons was bederf met 'n heerlik tuisgebakte broodjie met egte botter en tuisgemaakte appelkooskonfyt!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charl Cilliers-straat 41, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504d364bf2a66924964f404e644882979943a5f37e1e26b9b4ebded975fd1e29d0ba1cdeb77c06d32b764959483867593cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 41 Charl Cilliers Street Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4602039 20.4884262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang