Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castello Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marelé M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazing, clean and safe. It was wonderful, we only stayed one night. I would definitely recommend and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie goed. My gade was vir operasie in Rosepark Hospitaal. Ek het by Castello Guest House gebly. Baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Castello Guest House
Castello Guest House
Good day Herman, thank you for your message. We hope to see you with us again.

Annelize D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie netjies, skoon en wat vir my uitstaan is dat die gastehuis skoon en vars ruik! Die ontvangsdame is baie vriendelik en behulpsaam, 'n groot bate vir die gastehuis. Verder is dit baie netjies en skoon. Kamers gerieflik met elektriese komberse en smaakvol. Al wat vir my ongerieflik was is die sportkanale en dat 201 of 210 nie beskikbaar is nie veral nou met die tennis en rugby. Maar verder sal ek Castello vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, mooi en gerieflik. Ons het ons verblyf daar geniet. Dis gerieflik naby alles en 'n huis om na terug te kom na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Verblyf was aangenaam sonder enige verrassings. Lekker gebly, dankie, alles was goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Netjies. Netjies verblyf, maar parkeering is 'n probleem. Daar is 7 parkeer spasies vir al die gaste. Altwee aande was daar nie genoeg parkeering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Castello Guest House
Castello Guest House
Good afternoon, Mrs. Monique. Thank you for the feedback. We will bring it to the attention of management. Kind regards, Castello Guesthouse Maggie

Henk T
1 nag
2.8
Jul 2024

Mooiste gastehuis. Mooiste gastehuis en vriendelike personeel. Die gastehuis is regtig net sleg geleë. Kon skaars slaap, baie honde wat blaf en langs 'n baie besige pad. Kamers is pragtig en lekker ingerig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Castello Guest House
Castello Guest House
Good day, Henk. Thank you for the feedback. We will bring it to the attention of management. Kind regards, Castello Guesthouse Maggie

Paul E
Lang verblyf
2.2
Mrt 2024

Castello will not see us again! Our stay at Castello Guest House was marred by several shortcomings, including unfriendly staff, proximity to smoking areas, insufficient parking, and thin walls. I would not recommend this guest house to fellow travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Willie J V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantasties. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Very comfortable and warming, WiFi was explicit. Thank Castello guesthouse was very nice and comfortable to be in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Castello Guest
House

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 67, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz9zQL1dO5kMekziAjwQTUGQcqkpwUCZ56CQSBAV0Jr5ibevvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 67 Castelyn Drive Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.150896351879 26.179218292236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang