Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Castello Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 67, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Castello Guest House is in Bloemfontein, die Stad van Rose, en spog met mooi blomme, asook die jaarlikse Roosfees. Verder spog die stad met geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit ideaal maak vir 'n vakansie.

Verblyf is beskikbaar in 11 eenhede wat geskik is vir 22 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke kamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens en braai-area in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gordon P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, dankie. Ja, baie lekker, dankie.
Apr 2025
Luhandri D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly. Die aand was so stil en rustig om te slaap. Die plek was skoon en die lugreëling was heerlik in Bloemfontein ...
Sien meer
Apr 2025
Anton V
5.0
Aangenaam. Die diens was vriendelik en professioneel.
Feb 2025
Koben H
5.0
Plesierig en inderdaad lekke! Ek is gestremd en die ontvangsdame het buite haar pad gegaan om my bagasie uit my voertuig en in my kamer te laai, asook...
Sien meer
Jan 2025
Mariaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dankie, ons het baie lekker gebly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Castello Guest
House

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Castelynrylaan 67, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Castello Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelynrylaan 67, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz9zQL1dO5kMekziAjwQTUGQcqkpwUCZ56CQSBAV0Jr5ibevvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 67 Castelyn Drive Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.150896351879 26.179218292236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011