Charmy's
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Charmy's is 'n knus selfsorgkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Mosselbaai en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, eenplaatinduksiestoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n klein tafel met 2 stoele waar gaste maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike banke met 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep waar gaste die see-uitsig kan geniet terwyl hulle braai. Daar is ook sitplek buite wat gaste kan benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is naby die strande, winkelsentrums, restaurante, kroeë en mediese geriewe. Gaste kan 'n rit na Hartenbos neem en die Santos-strande besoek, en die waterpark en die bekende zipline oor die see geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Charmy's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvastraat 59, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap