Church Road Apartment & Pods
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkweg 116, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Church Road Apartment & Pods bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel en 'n pod met verhit-en-eetgeriewe op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die verblyf is in Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth), 7 km vanaf Nelson Mandelabaai-stadion, geleë.
Die woonstel het 'n tuin-uitsig en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en privaat parkeerplek.
Die pod is 'n klein kamer met 'n dubbelbed op die solder en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Daar is ook 'n platskerm-TV, 'n uittrek-werkspasie, 'n en suite-badkamer met 'n stort, gratis WiFi en veldparkeerplek.
The Boardwalk is 9 km van die woonstel af en Walmer Park Winkelsentrum is 2 km ver. Die naaste lughawe is Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, wat 4 km van die eiendom af is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kerkweg 116, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Church Road Apartment & Pods het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkweg 116, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap