Clarens Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daaglikse diens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Troeteldiere moet onder geen omstandighede sonder toesig in die gastehuis gelaat word nie. Die gebruik van die patio met toegang tot die veilige tuin kan vir hierdie doel gebruik word. Honde word nie toegelaat om op die beddens of meubels te slaap nie. 'n Troeteldierfooi van R300 is van toepassing en direk aan die eienaar betaalbaar wat die gebruik van 'n warm hondebed, vlekvrye staal koshouers en 'n leiband insluit vir daardie broodnodige staptog in die Clarens Natuurreservaat. Maksimum van twee klein-grootte honde word toegelaat. Die troeteldierfooi is van toepassing vir die maksimum aantal troeteldiere en nie per troeteldier nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat, Clarens Cottage 3, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang