Columbia
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir kinders. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié area het ook 'n etenstafel en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die braaigeriewe op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. VDie kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die braaigeriewe op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edmeadstraat 4A, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap