Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Constantia Cottages

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 208 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste woonbuurt, naby die lowerryke wingerde van die oudste wynlande in Kaapstad en talle restaurante. Dit bied maklike toegang tot die groot hoofweë en is 2 minute vanaf Constantia Village en Constantia Emporium.

Verblyf word gebied in 5 eenhede met gemaklike beddens en elke badkamer het 'n stort en bad óf net stort.

Dié eenhede het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en lugversorging, swembad en braai-area, asook 'n privaat buite-area en veilige parkeerplek op die perseel in. Alle eenhede het rugsteunkragstelsels vir kragonderbrekings.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry, gimnasium, swem en tennis in. Die Valsbaai-strande en die gholfbane in die Suidelike Voorstede is 'n maklike 15-minute se ry ver, terwyl die Tafelberg-kabelkarretjie en die Kaapstad nie meer as 25 minute ver is nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizaan N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a wonderful time staying there. The owners were very accommodating and the units had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect home from home to explore Cape Town. The hosts were very friendly and helpful, as were all the staff. The suite was perfect for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Henry P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n belewenis. Verblyf was 100% waarna ons gesoek het.
Jan 2024
Zita-mari G
Gesin met klein kinders
4.4
Lekker akkommodasie. Baie sentraal. Die akkommodasie het alles gehad wat ons nodig het. Kinders het die swembad vreeslik geniet. Lekker rustig en baie...
Sien meer
Apr 2025
Christine L
4.0
Overall good. Good, parking needs a bit of a rearrangement.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hans O. Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 208
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 208
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNedSZnu96nnbMw3Yuonv0GeKQ5UuSWHSiB5qg6qsjXuUZO6sa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 208 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 14 Walloon Road Morningstar 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.027002 18.451365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011