Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Simoné D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Peaceful. Lovely, thank you for accommodating our late arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Great place to stay. Lovely place, great location. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmoné G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan bly daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Goeie ligging. Ou urine vlekke op baba matras was onaanvaarbaar, geen jogurt en vrugte soos geadverteer, vuil borde. Ou kaas het nog op dit gesit en vuile koppies.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jordan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful cozy cottage. Went with my partner to catch the whale festival. The cottage was nice and cosy, extremely neat and tidy. It literally had everything we needed, from a hairdryer to iron to a lamp for loadshedding, 10/10 recommend. The Wi-Fi was also really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keagan B
1 nag
5.0
Sep 2022

Baie rustig en stil, sal dit beslis aanbeveel. Die plekkie het genoeg spasie en ruimte om 'n lekker tyd te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Nice and quiet. Twice a year I need a place to relax and be still from my long and stressful life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zenobia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Well worth the money spent. Die huis is so netjies en skoon. Alles wat mens nodig het is daar. Die huis is so perfek, mens is te bang om aan enigiets te vat. Die eienaar is gasvry. Daar word aandag aan die fynste besonderhede gegee. Dit is regtig ’n ruim, lekker warm en baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wildean F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Fantastiese naweek! Die plek was naby alles, netjies en Marita was vriendelik. Ons het ons naweek baie geniet en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Skoon en netjies. Vroendelike netjies. Ideaal geleë vir hospitaalbesoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 140, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQWXBD6NlixekFkEaGuRzCN88gJ0ZNtQ3gIuGVXVLTyy8hNB3OT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 140 Church Street Mariners Village 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429062454522 19.221913449004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang