Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Bridge Safari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anneli W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Loved Crocodile Bridge Safari Lodge. We had a fabulous stay at Crocodile Bridge Safari Lodge. It is the closest you will get to the Crocodile Bridge Gate, which is great. The rooms were very clean and neat and overlooked the Crocodile River. However, the best part was the hospitality offered by the management and staff of the lodge. There is a great swimming pool and a lookout deck right on the Crocodile River. We saw a herd of about 25 elephants pass less than 100m away while sitting on the deck. The food offered was absolutely delicious, proper South African with various braaied (barbequed) meats and really delicious sides.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful and very romantic setup! Exceptional service and accommodation! We had a pride of 9 lions right next to the camp perimeter one evening and we definitely recommend Crocodile Bridge Safari Lodge for a getaway! It's 200 metres from the Kruger National Park gate and you have a choice of daily drives into the park on a safari vehicle which adds to the experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Beautiful. I couldn't have asked for a better place. The people are extremely friendly with lots of knowledge. Saw hippo, hyena, giraffes and buffalo from the deck with a awesome view of the river. 10/10 would recommend. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Onvergeetlik! Fantasties en baie ontspannend. Ons het 'n wonderlike eerste huweliksherdenking gehad. Al die mense daar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Van ontvangs af het ons gemaklik en tuis gevoel. Die kos was regtig fantasties. Die uitsig en sonsondergang het ons asems weggeslaan. Kamers is baie netjies en kyk uit op die pragtige rivier. Ons sal defnitief volgende jaar teruggaan. Een vir die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton D
1 nag
4.8
Des 2022

Lovely rustic Lodge. Stunning setting. Very friendly hosts and staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lekker atmosfeer en mooiste uitsig. Baie dankie Crocodile Bridge Safari Lodge. Ons het die tydjie by julle vreeslik baie geniet. Die eenhede is baie netjies en goed toegerus, die uitsig is asemrowend en die kos was heerlik. Julle gaan uit julle pad om aan die klein details te dink soos ys te voorsien, nagereg, swembadhanddoeke ens. Ons sal julle beslis weer in die toekoms sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taylor G
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

'n Plek waar vreemdelinge familie word. Ons het ongelooflik lekker gebly! Elke oggend van die eerstes by die Wildtuin in gewees met ons kospakkies. Soveel opwinding by Lodge self met die diere anderkant die draad, ons wou amper nie ingaan Wildtuin toe en dalk iets mis nie. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en trek mens in met stories van hulle lewensreis en ongelooflike resepte vir hulle lekker kos en nagereg! Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir ons lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantastiese verblyf teen die oewer van die rivier. Perfekte lodge teen die rivier met n pragtige uitsig! Jy sit op die dek en sien alle wild en voëls. Die ontbyt en aandete is uit die boonste rakke. Bruce en Ilze maak die ervaring ekstra spesiaal met hulle gasvryheid en kennis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anett F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Waarde vir geld. Ongelooflik baie geniet. Die kos was fantasties. Ons sal hulle beslis weer besoek en aan vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Crocodile Bridge Safari Lodge
Baie dankie Anett, dit was vir ons 'n voorreg om jou en Steven te leer ken en is so bly julle het julle kuier by ons geniet. Veilig bly en kom kuier gou weer. Groete, die span by Crocbridge.

Bernadene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Mense is baie vriendelik, plek is netjies, ligging is perfek, waarde vir geld! Mense is baie vriendelik, plek is netjies, ligging is perfek, waarde vir geld! Parkering was veilig, kos was heerlik. Hulle is baie professioneel en laat mens baie welkom voel! Sal beslis aanbeveel en sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R571, Krokodilbrug, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33c2f7b40f3e63492acc83d0d823874825e3085bb57dc572b6c4a2b14b1144b8fa4d6148741a47577a7046455519203ef3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 R571 Crocodile Bridge Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.365096519712 31.897638291121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang