Danke Schön Guest House & Caravan Park
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Danke Schön Guest House & Caravan Park bied verblyf in Winburg waar die N5 en N1 kruis.
Gaste kan een van die eenhede of 'n karavaanstaanplek bespreek. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang en slaapplek vir tussen 2 en 5 gaste. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenhede het elk 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, 'n stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n sitkamer met 'n TV. Ontbyt is ingesluit by die tarief en is in die yskas. Gaste moet dit net self voorberei. 'n Lapa met braaigeriewe is ook beskikbaar.
Gaste kan ook 'n karavaanstaanpplek in die klein karavaanpark bespreek. Elk van die staanplekke het 'n sleutel vir die badkamers met storte en elke staanplek het sy eie sleutel vir die badkamer. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n heining en agste met sleepwaens parkeer in die karavaanpark. Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
- Gaste dink Danke Schön Guest House & Caravan Park het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat