Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danny's Haven On The River

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Strand-straat 76, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die eiendom is oorkant die Swartkopsrivier, so dis ideaal vir bootliefhebbers, vissermanne, kanovaarders, en seilplankvaarders. Staan verstom voor die pragtige uitsig oor die rivier en die sonsondergang!

Die hoofhuis op die perseel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het dubbel- of 2 enkelbeddens of dit kan in 'n koninggrootte-bed omskep word op versoek Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort of bad. Die knus tuinkamer het slaapplek vir 3, beskikbaar vir groepe van meer as 8. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Dit het ook 'n volledige outomatiese wasmasjien in die waskamer. Daar is ander geriewe soos gratis WiFi en 'n platskerm-TV in die sitkamer. DStv is via stroming beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense. Die sitarea lei na 'n beskutte patio met patio-meubels en lieflike rivier-uitsigte. Die patio het ook 'n onderdakbraai-area. Die sitkamer bied toegang tot die groot dekarea deur stapeldeure. Die dek het 'n groot tafel en bankies waar gaste etes buite kan geniet met 'n mooi uitsig van die rivier.

Danny's Haven On The River is naby al die hoofbesienswaardighede soos die Scribante Resiesbaan. Dit is slegs 15 minute se ry vanaf die meeste areas in die stad soos die strande en winkelsentrums, 20 minute van die lughawe af, 7 minute vanaf Blouwaterbaai se strand en ’n winkelsentrum. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Skoonmaakgeriewe is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • The Strand-straat 76, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Danny's Haven On The River het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Strand-straat 76, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAjpQBnJOHBb67IieRz7Rgc5MFGB0sMGfatuTZOaTbEpfXC28sh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 76 The Strand Street Swartkops 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.860186453223 25.600024768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang